Anne-Marie Johnson (gebore 18 Julie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Robot Jox (1989) en in die televisiereekse In the Heat of the Night (1988), JAG (1995), en Bones (2005).

Filmografie Rolprente 1989: Robot Jox 1991: Strictly Business

Televisiereekse 1985: What's Happening Now! 1988: In the Heat of the Night 1990: Match Game 1991: The Chuck Woolery Show 1995: JAG 2003: The System 2005: Bones 2019: The InBetween

Televisierolprente 1986: That's My Mama Now! 2002: Through the Fire 2018: I Was A Teenage Pillow Queen

Video's 2006: That's So Raven: Raven's Makeover Madness 2007: That's So Suite Life of Hannah Montana

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu