Joanna Johnson (gebore 31 Desember 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Hope & Faith (2003).
Filmografie Rolprente 2001: The Shrink Is In
Televisiereekse 1989: Now You See It 2003: Hope & Faith
Video's 2009: Family Dynamic: Creating Hope & Faith
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu