Natalie Joy Johnson is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent When in Rome (2010) en in die televisiereekse The Battery's Down (2008) en High Maintenance (2016).
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu