Angela Jones (gebore 23 Desember 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pulp Fiction (1994), Curdled (1996), en Man on the Moon (1999).
Filmografie Rolprente 1994: Pulp Fiction 1996: Curdled 1998: Back to Even 1999: Man on the Moon 1999: Fixations 2001: Family Secrets 2014: House at the End of the Drive Butt Boy
Televisiereekse 2013: Paranormal Interviews
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu