Cara Jones (gebore 20 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Girl Play (2004) en in die televisiereeks Arc the Lad (1999).

Filmografie Rolprente 2004: Girl Play

Televisiereekse 1999: Arc the Lad

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu