Janet Jones Gretzky (gebore 10 Januarie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Annie (1982), Police Academy 5: Assignment: Miami Beach (1988), A League of Their Own (1992), en Alpha Dog (2006).
Filmografie Rolprente 1982: Annie 1986: American Anthem 1988: Police Academy 5: Assignment: Miami Beach 1992: A League of Their Own 2006: Alpha Dog
Televisiereekse 1988: U.S.A. Today: The Television Series
Video's 1990: Wayne Gretzky: Above and Beyond 1995: The Firm: Total Body - Low Impact Aerobics 2000: The Firm: Firm Parts - Lower Body Sculpting
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu