Nicole Randall Johnson (gebore 9 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Role Models (2008) en in die televisiereekse MADtv (1995), Reno 911! (2003), en Key and Peele (2012).
Filmografie Rolprente 2004: Reaction 2008: Role Models
Televisiereekse 1995: MADtv 2003: Reno 911! 2004: Significant Others 2006: Sexiest... 2007: Andy Barker, P.I. 2012: Key and Peele 2012: Greetings from Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense