Traci Paige Johnson (gebore 21 April 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Nick Jr. Network Bumpers (1994) en Blue's Clues (1996).
Filmografie Televisiereekse 1994: Nick Jr. Network Bumpers 1996: Blue's Clues 1999: The Bedtime Business Song Blue's Clues & You
Video's 1998: Blue's Birthday 1999: Blue's Big Treasure Hunt 2000: Blue's Big Musical Movie 2001: Blue's Big News: The Baby's Here! 2001: Blue's Big Holiday 2002: It's Joe Time! 2006: Blue's Biggest Stories
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu