Lynn-Holly Johnson (gebore 13 Desember 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ice Castles (1978), The Watcher in the Woods (1980), For Your Eyes Only (1981), en Where the Boys Are (1984).

Filmografie Rolprente 1978: Ice Castles 1980: The Watcher in the Woods 1981: For Your Eyes Only 1984: Where the Boys Are 1985: Alien Predator 1986: Angel River 1988: The Sisterhood 1989: Hyper Space 1990: Out of Sight, Out of Mind 1990: Diggin' Up Business

Televisiereekse 1997: Movie Television

Video's 2006: Bond in Cortina 2010: Andrea: Side Two 2010: Ice Castles: Landing the Jump

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu