Katrina Johnson (gebore 27 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks All That (1994).

Filmografie Televisiereekse 1994: All That

Televisierolprente 1996: The Weinerville Election Special: From Washington B.C. 2016: All That 22nd Anniversary Reunion Special 2017: Shane on You

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu