Ariyan A. Johnson (gebore 30 April 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Just Another Girl on the I.R.T. (1992), Bulworth (1998), en The General's Daughter (1999), en in die televisiereeks JAG (1995).
Filmografie Rolprente 1992: Just Another Girl on the I.R.T. 1998: Bulworth 1999: The General's Daughter
Televisiereekse 1995: JAG
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu