Chane't Johnson (21 Augustus 1976 – 2 Desember 2010) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Ring Two (2005) en in die televisiereekse Criminal Minds (2005), 'Til Death (2006), en Life (2007).

Filmografie Rolprente 2005: The Ring Two 2014: Kindness Is Contagious

Televisiereekse 2004: LAX 2005: Criminal Minds 2006: 'Til Death 2007: Life 2009: Brothers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu