Jackie Johnson (gebore 21 November 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Inherent Vice (2014) en in die televisiereekse Studio 60 on the Sunset Strip (2006), The Birthday Boys (2013), en Unfollowers (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Inherent Vice
Televisiereekse 2006: Studio 60 on the Sunset Strip 2009: Whorified! The Search for America's Next Top Whore 2011: Tangents & the Times 2013: The Birthday Boys 2015: Unfollowers 2015: Pitiful Creatures
Video's 2013: Bees
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu