Capathia Jenkins is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chicago (2002), Puccini for Beginners (2006), Nine (2009), en Top Five (2014).
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu