Ruby Jerins (gebore 11 November 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Remember Me (2010), Shutter Island (2010), en Louder Than Bombs (2015), en in die televisiereeks Nurse Jackie (2009).
Filmografie Rolprente 2010: Remember Me 2010: Shutter Island 2015: Louder Than Bombs
Televisiereekse 2006: Six Degrees 2009: Nurse Jackie
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu