Carla Jimenez (gebore 14 Mei 1974) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nacho Libre (2006) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Last Man Standing (2011), en The Mick (2017).
Filmografie Rolprente 2005: Tierra negra 2006: Nacho Libre
Televisiereekse 2004: Desperate Housewives 2004: LatiNation 2011: Last Man Standing 2014: Growing Up Fisher 2015: The Adventures of Puss in Boots 2016: Internity 2017: The Mick 2018: The Games We Play
Televisierolprente 2015: The King of 7B 2015: Super Clyde
Video's 2016: Pup Star
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974