Courtney Jines (gebore 4 Mei 1992) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spy Kids 3: Game Over (2003) en Because of Winn-Dixie (2005), en in die televisiereeks CSI: Crime Scene Investigation (2000).
Filmografie Rolprente 2003: Spy Kids 3: Game Over 2005: Because of Winn-Dixie
Televisiereekse 2000: CSI: Crime Scene Investigation
Televisierolprente 2005: Silver Bells
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense