Sterling Jerins (gebore 15 Junie 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Conjuring (2013), World War Z (2013), No Escape (2015), en Paterson (2016).
Filmografie Rolprente 2013: The Conjuring 2013: World War Z 2014: And So It Goes 2015: No Escape 2016: Paterson 2017: Daisy Winters
Televisiereekse 2016: Divorce
Video's 2015: No Escape: Deleted Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu