Karla Jensen (gebore 17 November 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chromiumblue.com (2003) en Switchin' the Script (2012), en in die televisiereeks ChromiumBlue.com (2002).
Filmografie Rolprente 2003: Chromiumblue.com 2012: Switchin' the Script
Televisiereekse 2002: ChromiumBlue.com
Video's 2004: Olympic Games Athens 2004
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense