Ashley Jenkins (gebore 3 Mei 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse RWBY (2012) en Day 5 (2016).
Filmografie Rolprente 2016: World's Greatest Head Massage, Part I and II
Televisiereekse 2012: RWBY 2015: Million Dollars, But... 2016: Day 5 2016: Always Open
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense