Gaïa Jacquet-Matisse (gebore 12 April 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Forgetting Sandy Glass (2016) en in die televisiereeks Mumbai Chopra: Misadventures of an It Girl (2010).
Filmografie Rolprente 2016: Forgetting Sandy Glass
Televisiereekse 2010: Mumbai Chopra: Misadventures of an It Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu