Kelley Jakle (gebore 27 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pitch Perfect (2012), 42 (2013), Pitch Perfect 2 (2015), en Pitch Perfect 3 (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Pitch Perfect 2013: 42 2015: Pitch Perfect 2 2017: Pitch Perfect 3 2018: Christmas Harmony The 420 Movie: Mary & Jane
Televisiereekse 2014: Roomiess
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense