Jasmine V (gebore 7 Desember 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Aussie and Ted's Great Adventure (2009) en in die televisiereekse Threat Matrix (2003) en The Nine (2006).

Filmografie Rolprente 2009: Aussie and Ted's Great Adventure

Televisiereekse 2003: Threat Matrix 2006: The Nine

Video's 2010: Justin Bieber: Baby 2010: Sean Kingston Ft. Justin Bieber: Eenie Meenie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense