Poorna Jagannathan (gebore 22 Desember 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Delhi Belly (2011) en Thanks for Sharing (2012), en in die televisiereeks Gypsy (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Delhi Belly 2012: Thanks for Sharing 2018: The Dead Center Untitled Pippa Bianco Project
Televisiereekse 2017: Gypsy 2017: How to Beat Your Sister-in-Law (at everything)
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu