Celina Jade (gebore 10 Junie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legendary Assassin (2008) en The Man with the Iron Fists (2012), en in die televisiereekse Mister French Taste (2010) en Arrow (2012).
Filmografie Rolprente 2008: Legendary Assassin 2012: The Man with the Iron Fists 2013: Tomorrow Comes Today 2017: April Flowers 2017: Wolf Warrior 2 2018: Hello, Mrs. Money Triple Threat A Sweet Life Perfect Blue
Televisiereekse 2010: Mister French Taste 2011: Wish Upon a Star (Xing Yuan Tong Xing) 2012: Arrow
Video's 2015: The Making of 'Skin Trade'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu