Sakina Jaffrey (gebore 14 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Raising Helen (2004) en in die televisiereekse The Mindy Project (2012), House of Cards (2013), en Mr. Robot (2015).
Filmografie Rolprente 1991: Masala 1999: Chutney Popcorn 2004: Raising Helen 2008: The Ode
Televisiereekse 2012: The Mindy Project 2013: House of Cards 2015: Mr. Robot 2015: Halal in the Family 2016: Timeless
Televisierolprente 2010: Nevermind Nirvana
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu