Jadagrace (gebore 1 September 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Terminator Salvation (2009) en in die televisiereeks The Jadagrace Show (2012).

Filmografie Rolprente 2009: Terminator Salvation

Televisiereekse 2012: The Jadagrace Show

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1999