Mela Hudson (24 Julie 1987 – 14 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hits (2014) en The Sisterhood of Night (2014), en in die televisiereeks The Coroner: I Speak for the Dead (2016).

Filmografie Rolprente 2012: The Curse of Ba'al 2014: Hits 2014: The Sisterhood of Night 2016: Rainbow Six: Plan B Azrael Childhood Sweethearts Last Light Falling: The Covenant

Televisiereekse 2013: Death's Chronicles 2014: Celebrity Paranormal Lockdown 2015: Not So Random 2016: The Coroner: I Speak for the Dead 2016: The Sherry Wolf Show

Video's 2018: Melancholia

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Geboortes in 1987