Renee Humphrey (gebore 27 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fun (1994), Mallrats (1995), The Cure (1995), en Jay and Silent Bob Strike Back (2001).
Filmografie Rolprente 1994: Fun 1995: Mallrats 1995: The Cure 1996: Drawing Flies 1999: The Sex Monster 2000: Urban Mythology 2001: Jay and Silent Bob Strike Back 2001: Perfect Fit 2001: Hard Luck 2003: Seventh Veil 2006: Family
Televisiereekse MallBrats
Video's 1993: Jailbait
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu