Bianca Hunter (gebore 20 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Lieutenant (1992), Trees Lounge (1996), Chelsea Walls (2001), en The Fighter (2010).
Filmografie Rolprente 1992: Bad Lieutenant 1996: Trees Lounge 2001: Chelsea Walls 2001: American Saint 2010: The Fighter 2015: Laugh Killer Laugh
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969