Paige Hurd (gebore 20 Julie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beauty Shop (2005) en A Girl Like Grace (2015).

Filmografie Rolprente 2005: Beauty Shop 2005: Virginia 2010: Peep Game 2015: A Girl Like Grace 2016: Grandma's House 2018: Thriller

Televisiereekse 2012: Aloha

Video's 2008: Pick or Press 2009: Surviving Brotherhood 2010: Justin Bieber: Never Let You Go

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu