Jana Marie Hupp (gebore 2 April 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Barton Fink (1991) en Independence Day (1996), en in die televisiereekse Friends (1994) en Ed (2000).

Filmografie Rolprente 1991: Barton Fink 1996: Independence Day 1996: The Devil Takes a Holiday

Televisiereekse 1994: Friends 1994: Wild Oats 1994: Black Sheep 1996: Public Morals 2000: Ed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu