Mary-Margaret Humes (gebore 4 April 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent History of the World: Part I (1981) en in die televisiereekse Eerie, Indiana (1991) en Dawson's Creek (1998).
Filmografie Rolprente 1981: History of the World: Part I 2015: Chasing Eagle Rock 2017: Christmas Crime Story
Televisiereekse 1991: Eerie, Indiana 1993: Time Trax 1995: Land's End 1998: Dawson's Creek
Televisierolprente 1984: Velvet 1995: Gramps 1999: Dawson's Creek: Behind the Scenes 1999: Songs from Dawson's Creek 2000: Rivals 2001: Dying to Dance 2001: Motocrossed 2010: The Republic 2014: The Girl He Met Online 2018: Home by Spring
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu