Angee Hughes (gebore 22 November 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Where the Heart Is (2000), Dr. T & the Women (2000), en 17 Again (2009), en in die televisiereeks Scrubs (2001).

Filmografie Rolprente 2000: Where the Heart Is 2000: Dr. T & the Women 2009: 17 Again

Televisiereekse 1995: Wishbone 2001: Scrubs 2009: Life with Kat & McKay

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu