Katherine C. Hughes (* 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Men, Women & Children (2014) en Me and Earl and the Dying Girl (2015), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Kingdom (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Men, Women & Children 2015: Me and Earl and the Dying Girl 2017: Say You Will 2018: Monsoon Ambition
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2014: Kingdom 2018: My Dead Ex
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu