Leslie-Anne Huff (gebore 25 Augustus 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bones (2005), The Vampire Diaries (2009), The Middle (2009), en The Originals (2013).

Filmografie Rolprente 2011: Strawberry Cliff 2018: Kill Her! Mata La!

Televisiereekse 2005: Bones 2009: The Vampire Diaries 2009: The Middle 2009: MacKenzie Falls 2013: The Originals 2017: No, That's Okay. I'm Good.

Video's 2015: Bernie Sanders: The Story of a Woman's Private Turmoil

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense