Haley Hudson (gebore 14 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Freaky Friday (2003), Marley & Me (2008), en The Pact (2012), en in die televisiereeks Weeds (2005).

Filmografie Rolprente 2003: Freaky Friday 2008: Marley & Me 2012: The Pact

Televisiereekse 2005: Weeds 2010: Look 2014: Queen Gorya

Video's 2012: A Haunting in San Pedro

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu