Isabella Hofmann (gebore 11 Desember 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Burlesque (2010) en in die televisiereekse Homicide: Life on the Street (1993), The Flash (2014), en Legends of Tomorrow (2016).
Filmografie Rolprente 1989: Tripwire 2001: Touched by a Killer 2010: Burlesque 2013: Dreamer 2014: Sugar Daddies
Televisiereekse 1988: Dear John 1993: Homicide: Life on the Street 1993: The Boys 2014: The Flash 2016: Legends of Tomorrow
Televisierolprente 1987: Independence 1988: The Town Bully 1995: She Fought Alone 1997: Unwed Father 1998: Atomic Dog 1999: The Promise 2000: Sole Survivor 2009: Midnight Bayou
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu