Willa Holland (gebore 18 Junie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Middle of Nowhere (2008), Legion (2010), Straw Dogs (2011), en Tiger Eyes (2012).
Filmografie Rolprente 2008: Middle of Nowhere 2008: A Summer in Genoa 2010: Legion 2011: Straw Dogs 2012: Tiger Eyes 2016: Blood in the Water 2019: The Road to Kingdom Hearts III
Televisiereekse 2012: Arrow
Televisierolprente 2006: Making the Video Game: Scarface - The World Is Yours
Video's 2010: Humanity's Last Line of Defense
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense