Ashley Holliday (gebore 1 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Huge (2010), Hollywood Heights (2012), K.C. Undercover (2015), en American Crime Story (2016).
Filmografie Rolprente 2018: Hanky Panky
Televisiereekse 2010: Huge 2012: Hollywood Heights 2012: The Hit List with Stephanie Pratt 2015: K.C. Undercover 2016: American Crime Story
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu