Polly Holliday (2 Julie 1937 - 9 September 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gremlins (1984), The Parent Trap (1998), en The Heartbreak Kid (2007), en in die televisiereeks Alice (1976).

Filmografie Rolprente 1975: Distance 1984: Gremlins 1988: American Tongues 1998: The Parent Trap 2007: The Heartbreak Kid

Televisiereekse 1976: Alice 1980: Flo 1995: The Client

Televisierolprente 1974: Wedding Band 1982: Missing Children: A Mother's Story 1983: The Gift of Love: A Christmas Story 1985: Lots of Luck 1985: Konrad 1996: A Loss of Innocence

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu