Alexandra Holden (gebore 30 April 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drop Dead Gorgeous (1999), The Hot Chick (2002), Dead End (2003), en In a World... (2013).
Filmografie Rolprente 1999: Drop Dead Gorgeous 2002: The Hot Chick 2002: Wishcraft 2002: American Gun 2003: Dead End 2007: All the Days Before Tomorrow 2008: Dark Reel 2008: The Frequency of Claire 2011: Lovely Molly 2013: In a World... 2014: Zoe Gone 2015: Loaded Other Monsters
Televisierolprente 2003: The Afterlife 2005: Everything You Want 2006: A Trick of the Mind
Video's 1997: Aerosmith: Hole in My Soul 2002: Four Reasons 2006: A Dead Calling
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu