Cheryl Holdridge (20 Junie 1944 – 6 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Flintstones in Viva Rock Vegas (2000) en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957) en The Donna Reed Show (1958).

Filmografie Rolprente 2000: The Flintstones in Viva Rock Vegas

Televisiereekse 1957: Leave It to Beaver 1958: The Donna Reed Show

Televisierolprente 1962: Life with Archie 1964: Archie

Video's 2006: Working with Walt

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu