Ashley Hinshaw (gebore 11 Desember 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Chronicle (2012) en in die televisiereekse True Blood (2008), True Detective (2014), en The Arrangement (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Chronicle 2012: About Cherry 2013: Snake & Mongoose 2013: +1 2014: The Pyramid 2015: A Rising Tide 2016: You're Killing Me Susana 2018: American Mirror - Intimations of Immortality 2019: The Grounds
Televisiereekse 2008: True Blood 2014: True Detective 2017: The Arrangement
Video's 2013: The American Tetralogy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense