Jordan Hinson (gebore 4 Junie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Breaking & Exiting (2018) en in die televisiereekse Eureka (2006) en Kevin from Work (2015).
Filmografie Rolprente 2009: FedCon XVIII: The Golden Future 2018: Breaking & Exiting 2018: Higher Power 2018: Living Among Us 2018: Beyond The Sky 2018: California No 2018: Stuck in the Middle
Televisiereekse 2006: Eureka 2009: Hank 2015: Kevin from Work
Televisierolprente 2005: Go Figure 2013: A Mother's Rage 2015: Trigger Point
Video's 2006: Glass House: The Good Mother
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu