Rachael Hip-Flores (gebore 21 Oktober 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Traded (2016) en American Violence (2017), en in die televisiereekse Anyone But Me (2008) en Producing Juliet (2013).
Filmografie Rolprente 2013: One Voice Many Faces 2016: Traded 2017: American Violence
Televisiereekse 2008: Anyone But Me 2011: Good People in Love 2012: Shadow Free 2013: Producing Juliet
Televisierolprente 2018: Liberty Falls
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu