Alice Hirson (10 Maart 1929 - 14 Februarie 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Being There (1979), Revenge of the Nerds (1984), Blind Date (1987), en The Glass House (2001).
Filmografie Rolprente 1979: Being There 1984: Revenge of the Nerds 1987: Blind Date 2001: The Glass House
Televisiereekse 1980: When the Whistle Blows 1987: Houston Knights 1992: Home Fires 1994: Ellen
Televisierolprente 1952: Anne Bradstreet, Puritan Poetess 1980: If Things Were Different 1983: Sitcom 1985: Slickers 2000: Psyko Ferret
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu