Elizabeth Ho (gebore 2 Mei 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Life Partners (2014) en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003) en Disjointed (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Life Partners

Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2009: Styl'd 2012: TRON: Uprising 2017: Disjointed 2017: Playdates

Televisierolprente 2016: Grand Junction How May We Hate You?

Video's 2012: The Xmas Special

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense