Bridget Hoffman (gebore 5 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Darkman (1990), Perfect Blue (1997), Total Recall (2012), en Midnight Special (2016).

Filmografie Rolprente 1989: Time Trackers 1990: Darkman 1992: Dogs Bark Blue 1992: Space Case 1994: Double Exposure 1994: The Outsider 1996: Space Armageddon 1997: Perfect Blue 1999: Gundress 2000: Ah! My Goddess: The Movie 2012: Total Recall 2016: Midnight Special

Televisiereekse 1994: Magic Knight Rayearth 1995: Street Fighter II: V 1998: El Hazard: The Alternative World 1998: Outlaw Star 2001: Mahoromatic 2002: Chobits 2002: Please Teacher! 2007: Tengen toppa gurren lagann 2010: Durarara!! 2011: Fate/Zero

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1960's