Amy Hoff is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Karate Kill (2016) en Burns Night (2018).

Filmografie Rolprente 2007: The Path of Souls 2016: Karate Kill 2018: Burns Night Pure Dead Brilliant

Televisiereekse 2014: Caledonia Mortal Souls 2016: Scream Queen Stream

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu